|
SSS |
KVS |
RESPIRASIE |
LEWER |
UTERUS |
Halotaan |
Vinnige, gladde induksie
VERHOOG serebrale bloevloei
VERHOOG intrakraniale druk |
AFNAME in BP
Miokardium word gesensitisee |
Geen speeksel/brongiale sekresie
Geen hoes
Nie irreterend |
hepatotoksies |
Afname spierkontraksie
Veroorsaak eksterne draaiing van baba |
Enfluraan |
Vinnige, gladde induksie
Soms kunfulsies (nie vit pt met epileptic) |
Geen sensitisering van miokardium
Minder bloeddruk â |
Meer onderdrukking as H
|
|
|
Isofluraan |
Vinniger induskie en herstel as H |
Nog minder bloeddruk afname as H en E
Geen sensitisering van miokardium |
Potente onderdrukkende effek
Versterk agv potente skeletspier-verslappende effek |
|
|
Desfluraan |
Nog vinniger induksie en herstel as I
verhoogde serebrale bloedvloei
verhoogde intrakraniale druk |
minder bloeddruk afname as H en E |
Irriterende effek agv skerp reuk
Veroorsaak hoes, asemnood & laringospasma |
|
|
Sevofluraan |
|
|
Minder irriterend op lugweg |
|
|
Lag-gas N2O |
Swak anastetikum
Potente analgetikum
amnesie |
Geen effek |
hipoksie |
|
|
Toksiese effekte van die inhalasiemiddels.
Nefrotoksisiteit
Hematotoksisiteit – Die geneesmiddels kan CO vervaardig, wat dus die suurstof in die weefsel verminder.
Hepatotoksisiteit –gevolg van Halotaan.
Tetratogenisiteit – Kan gebeur as gevolg van Halotaan, Enfluraan, Isofluraan, Desfluraan en Sevofluraan
Halotaan: hepatotoksies, intrakraniale druk verhoging
Enfluraan: Kan konvulsies veroorsaak. Oorwegend onderdrukking op alle sisteme
Isofluraan: Potente onderdukkende respiratoriese effek
Desfluraan: Irriterende effek op lugweg, verhoogde intrakraniale druk
Sevofluraan: Chemies onstabiel
N2O: hipoksie