‘n Gemiëlineerde vesel word makliker deur ‘n lokaal anestetikum geblok as ‘n ongemiëlineerde vesel.
Die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei is meer sensitief vir blokkasie, word makliker geblok as druk- of tassenuwees.
Hart: Klas 1 anti-aritmiese middels (bv. lidokaïen). Blok natrium kanale in die hart met die doel om die aksie potensiaal te verkort en die refraktêre periode te verleng.
Skeletspier: Swak blokkerende effek, geen kliniese toepassing.
Psigologiese effekte – Kokaïen: verhoog gemoedstoestand. Beïnvloed sentrale katesjolamien-gemidieerde neurotransmissie (inhibeer NA heropname)