1. i) Kleiner gemielineerde vesels word makliker geblokkeer as die ongemielineerde vesels
ii) Geaktiveerde pynvesels vuur vinniger af en die pynsensasie word selektief geblokkeer. Vesels in die middel van 'n dik senuweebundel word stadiger geblok as aan die buitekant van die bundel.
2. Hart: Klas 1 anti-aritmiese middels waqt natriumkanale in die hart blokkeer bv. Lidokaien
Skeletspier: swak blokkerende effek, geen kliniese toepassing
3. Kliniese gebruik, werkingsduur en weefsel waarop die LA inwerk
4. Koolstofdioksied tree as 'n buffer op en sal die effekte van die anestetikum potensieer.
5. Bensokaien, Kokaien, Oksibuprokaien
Brand, L. 2021. Local Anesthetics. Study Unit 6 [PowerPoint Presentation]. Unpublished Lecture Notes on eFundi. FKLG312. Potchefstroom: NWU.