1. Twee hoofgroepe middels
2. Amantadien as antiparkinsonistiese middel
3. Werkingsmeganisme van antiparkinsonistiese middels wat dopamienkonsentrasies verhoog
Amantadien: Metaffinoiede potensieerder van dopamien wat die vrystelling en sintese van dopamien verhoog
Selektiewe MAO-B remmers: Inhibeer selektief MAO-B ensieme wat lei tot die inhibisie van dopamien metabolisme en dus verhoog dit konsentrasie dopamien in die SSS.
4. Ergotderivate as dopamienagoniste
Ergotderivate:
Nie-ergotderivate:
5. Spesifieke domanienreseptore deur elke agonis gestimuleer
Dopamien 2: Broomkriptien; Ropinirool
Dopamien 3: Pramipeksool
6. Middels as neuronbeskermend geklassifiseer
Selektiewe MAO-B remmers bv. Selegilien en Rasigalien
Dit betekenn dat MAO-B remmers voorkom dat MPTP omgeskakel word na MMP+ en dus beskerm teen die voorkoms van Parkinsonisme.
7. Belang van MOA-B selektiewe middels
Hierdie middels het 'n voorkeur vir dopamien as substraat en sodoende is daar 'n verhoging in dopamien konsentrasie in die SSS.
8. COMT-remmers
Hierdie middels inhibeer COMT ensiem perifeer en verlaag dus die perifere metabolisme van L-dopa en verbeter die biobeskikbaarheid daarvan en sodoende verleng dit dan die werkingsduur van L-dopa.
9. Istradefillien werking
Adenosienn a2A antagonis wat die funksie van die Dopamien 2 reseptor inhibeer.
10. Safinamied se werkingsmeganisme
Brand, L. 2021. Parkinsonism. Unpublished Lecture notes on eFundi. [PowerPoint Presentation]. Study Unit 8, FKLG 312. Potchefstroom, NWU.