ZANITA LOUW

Default profile image
----------

Blog #11

6 May 2021, 16:58 Publicly Viewable
  • Noem ‘n voorbeeld van elk van die drie fenotiasien-subfamilies en sê hoe hulle van mekaar verskil in terme van potensie en newe effekte?

alifatiese syketting  en piperidien syketting = lae potensie,min Ekstra piramidale effekte, ERGE sedasie. piperasien= hoe potensie, meer ekstra piramidale effekte. minder sedaise.

  • Watter reseptore word veral deur die tipiese antipsigotiese middels blokkeer?

Dopamien reseptore

  • Hoe verskil die werkingsmeganisme van die atipiese middels van die van die tipiese middels?

tipies: Blokkeer DA2 reseptore eerder as 5HT 2 reseptore. Mltipotente kompeterende antagonis.

atipies: multipotente antagoniste ook bekend as inverse agoniste. 

  • Watter van die reseptore wat blokkeer word deur die ouer middels verminder die risiko vir ekstrapiramidale newe effekte?

dopamien

  • Watter van die ouer middels het ‘n hoë insidensie van ekstrapiramidale effekte?  Wat is die rede?

Haloperidol, blokkeer ook Muskariniese reseptore. 

  • A.g.v. watter reseptorblokkade het die alifatiese groep middels ‘n hoë insidensie van outonome newe effekte?

Die onderdrukking van cholinergiese aktiwiteit.