LENÉ Badenhorst

Default profile image
----------

#7 31603297

28 May 2021, 09:42 Publicly Viewable

BLOG #7

  • Watter anti-epileptiese middels beïnvloed die Pil (orale kontrasepsie) se metabolisme en wat is die implikasies hiervan? Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?

VERMINDER PIL SE EFFEKTIWITEIT: fenobarbitoon, karbamesapien, fenitoien, okskarbamesapien, topiramaat.

MENG NIE IN MET PIL SE METAB.: valproaat, lamatrogien, gabapentin, leviteracetam, vigabatrin.

Orale kontrasepsie cerlaag lamatrogine en valproaat se plasma vlakke en kan dus ‘n aanval induseer.

  • Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beïnvloed (vanaf neonate tot by bejaardes)?

Neonate het ‘n stadiger metabolisme.

Bejaardes moet laer dosisse ontvang omdat hulle lewer en nier onderdruk is.

  • In watter gevalle is plasmabloedvlakmonitering aangedui?

Swangerskap, bejaardes, mense met lewer en nier probleme.