DANICA BAKKER

Default profile image
----------

How do music concepts and related experiences relate to Life Skills, Mathematics and Language education?

7 Sep 2021, 15:02 Publicly Viewable

Goeie dag almal.

Ek glo dat musiek konsepte 'n noue verband het met ander leerareas.

Wiskunde- In musiek en wiskunde word daar met patrone gewerk. Musiek het verse of reels wat herhaal word en so word patrone gevorm. Waar in wiskunde word patrone gebruik om die patrone te beskryf of verduidelik.

Lewensvaardigheid- Musiek word gebruik om positiwiteit te versprei. Dit is 'n belangrike aspek van lewensvaardigheid. In musiek kan daar ook bewegings of danse uitgevoer word wat verband hou met fisieke fiksheid in lewensvaardigheid

Tale- In musiek word daar in verskeie tale gesing. Ek glo dat dit die vinnigste manier is om 'n  nuwe taal aan te leer.

Lekker dag verder.blush