watter tipe ioonkanale word op die senuselmembraan gevind :
*voltage gate
*extracellullar ligand gate
*intracellular ligand gate
Noem 3 verskille tussen potensiaalafhanklike en ligandafhanklike ioonkanale :
*potensiaalafhanlike
metabotropies
metaboliese verandering
indirek
*ligandbemiddelde
ionotropies
opening van ioonkanale
direk
Vergelyk ionotropiese en metabotropiese reseptore
*metabotropiese binding van neurotransmitters aan die reseptor bring voort dat onder die direkte invloed van so noemde G proteien wat 'n tweede boodskapper is wat so doende die ioonkanale kan beinvloed waar ionotropiese reseptore is waar die neurotransmitter aan die volgende ionotropiese reseptor bind wat direk ook sodoende die ioonkanaal beinvloed .
klassifiseer die SSS reseptore in iontropiese en metabotropiese reseptore
metabotropies ;
alpha 2
dopamien
beta 1 en 2
seretonien
glutamaat
ionotropies ;
Glutamaat
nikotinies
5 seretonien
verduidelik die verskil tussen EPSP en IPSP en gee voorbeelde van elk
*IPSP Inhiberende post sinaptiese potensiaal -Bv GABA A
*EPSP Eksitatoriese post sinaptiese potensiaal -Bv Nikotiniese N
wat is die rol van kalsium in die ontwikkeling van 'n sinaptiese potensiaal
kalsium val in onder Glutamaat wat se neurontransmiter wat aan reseptor bind , glutamaat of aspartaat .