LOUISE ETSEBETH

Default profile image
----------

Blog 2

3 Mar 2021, 13:26 Publicly Viewable
  • Wat beteken anterograde amnesie en watter middels kan hierdie effek veroorsaak?
  • Anterograde amnesia beteken dat die pasient nie die aksies en gebeurtenisse kan onthou tydens die werking van die geneesmiddel nie. Bv.: Triazolam, Temazepam

  • Noem die effekte van die sedatief-hipnotiese middels op die normale slaappatroon en verduidelik wat is die belang daarvan vir die pasiënt.
  • BD’e verminder die tyd om aan slaap te raak ® en verhoog die totale slaaptyd (lg. slegs in pt’e wat gewoonlik < 6 ure / nag slaap).
  • Verhoog duur van fase 2 NREM
    • BD’e het ‘n klein verminderende effek op REM slaap
      ® Hoë dosisse verminder REM slaap.
  • BD’e verminder die duur van fase 4 NREM ® en verleng die duur van fase 2 NREM
  • Zolpidem verminder REM slaap, min effek op SWS
  • Toleransie tov effekte op slaappatrone na 1 – 2 weke se gebruik van hipnotika
  • Dus, word die GM gebruik om slapeloosheid in die pasient te behandel e nook die totale slap tyd te vermeerder

  • Watter van die sedatief-hipnotika word as aanvullende terapie in anestesie gebruik. Kan jy verduidelik hoekom?
  • Barbiturate: Midazolam, Diazeoam, Lorazepam’

    Dit vooroorsaak geheu verlies van voor die operasie wat die tramatiese ervaring verminder op die pasient.

  • Watter van die sedatief-hipnotika word as antikonvulsante gebruik?
  • Diazepam, Lorazepam, Fenobarbitoon, Clonazepam, Clobazam

  • Wat is die meganisme van die spierverslappende effekte van sommige van die karbamate en die BD’e?
  • Diazepam en Meprobamate: inhibeer polisinaptiese reflekse

  • Bespreek die effekte van die sedatief-hipnotika op die respiratoriese en kardiovaskulêre stelsels.
  • Toksiese effekte:                                                                                                  Medulêre despressie en dood.

  • Terapeutiese dosis betekenisvolle respiratoriese onderdrukking in pulmonêre siekte en kardiovaskulêre onderdrukking in KVS siekte.
  • Respiratoriese en KVS effekte meer uitgesproke met IV toediening).