MAURITS HENNING

Default profile image
----------

maurits henning 27369080

4 Mar 2021, 08:28 Publicly Viewable

Tipe ioonkanale wat op senuselmembrane gevind word.

Potensiaal afhanklike kanale en ligandebemiddelde ioonkanale

Verskille tussen potensiaalafhanklike en ligandafhanklike ioonkanale.

Potensiaal afhanklike kanale is metabotropies en ligand afhanglike is ionotropiese.Stimulasie van ionotropiese reseptore op ligandbemiddelde kanale is vinniger en stimulasie van metabotropiese reseptore vind stadiger plaas. Potensiaal afhanklike kanale werk deur verandering van die membraanpotensiaal van die sel en ligandbemidelde kanale werk deur binding van n neurotransmitter aan n ion kanaal.

Vergelyking tussen ionotropiese en metabotropiese reseptore.

Ionotropiese resptore word vinniger gestimuleer as metabotropies reseptore waar metabotropiese reseptore n langer effek het.

Klassifikasie van SSS reseptore in ionotropiese en metabotropiese reseptore en die transduksiemeganisme van die reseptore.

Die SSS reseptore in die ionotropiese reseptore is, GABA-A, , glutamaat, 5-HT 3 en nikotinies. Die transduksie meganisme is ligand  bemiddeld. Die SSS reseptore in die metabotropiese respetore is muskarinies , 5-HT, adrenergies, H, DA, GABA-B

Verskil tussen 'n EPSP en 'n IPSP.

EPSP fasiliteer die generasie van n akson potensiaal, waar IPSP die generasie van n akson potensiaal inhibeer.

Rol van kalsium in die ontwikkeling van 'n sinaptiese potensiaal.

Vessikels word geprikkel deur Ca-ione en liggand word vrygestel deur hierdie aksie.