MARAIS OOSTHUIZEN

Default profile image
----------

Blog #5

16 Mar 2021, 16:16 Publicly Viewable
  • Etanol het n hoe lipofilisiteit en dus kan dit maklik in die liggaam geabsorbeer en versprei word. Etanol kan binne 30 minute sy piekvlakke bereik and die persoon vas. Die volume van distrubusie van etanol hang af van dit totale liggaamswater wat 0.5-0.7 L/kg is. n Groter piek sal in vrouens gevind word omdat hulle minder liggaamswater het. n Volwasse persoon sal binne 7-10g/h alkohol metaboliseer.
  • Alkoholdehidrogenase:

 Lae en matige hoeveelhede.

Beperkte hoeveelheid NAD (Ko-ensiem): Zero orde kinetika ensiem.

MEOS:

 Gemengde funksie oksidase.

Vind plaas by hoe konsentrasie alkohol.

Kroniese gebruik van alkohol verhoog aktiwiteit van MEOS.

  • Disulfiram, Metronidasool, Hipoglisemiese geneesmiddels en Kefalosporien.

Hulle inhibeer Aldehied-dehidrogenase en dus hoop asetaldehied op wat tot newe-effekte lei.