MARAIS OOSTHUIZEN

Default profile image
----------

Blog #6

16 Mar 2021, 16:32 Publicly Viewable
  1. MEOS
  2. Progressiewe of verhoogde afname in lewerfunksie.

Simptome van Hepatitis en sirrose.

Die newe-effekte op die lewer is erger op vrouens.

Kroniese gebruik kan ook Glukoneogense verlaag.

Verhoogde aktiwiteit van lewemikrosimale ensieme.

3. Dit is neurologiese skade aan die onderste  gedeeltes van die brein, talamus en hipotalamus. Kroniese geheusteurnis a.g.v tekort aan  tiamien (Vit B). Dit word behandel met onmiddelike toediening van tiamien.

4. FAS is wanneer n swanger vrou alkohol misbruik wat veroorsaak dat die baba misvormd gebore word. Gebruik van alkohol tydens swangerskap lei tot teratogeniese effekte. Die kind kan vestandelik vertraag wees en daar kan groei gebreke wees.

5. Akute alkoholgebruik verlaag metabolisme van geneesmiddels terwyl Kroniese alkoholgebruik metaboliese transformasie van ander geneesmiddels  verhoog.

6. Parasetamol

  1.