1. Tabel met belangrikste effekte:
| SSS | KVS | Respiratories | Lewer | Uterus | Uitsonderings | |
| Halotaan | vinnige gladde induksie, verhoog intrakraniale druk. | Verlaag bloeddruk, sensitiseer miokardium | Geen | Hepatotoksies | Verlaagde spierkontraksies wat eksterne draaiing van baba veroorsaak. | |
| Enfluraan | Vinnige gladde induksie | Minder bloeddruk verlaging as halotaan | Meer verlaging as Halotaan | Geen | Geen | Kan konvulsies veroorsaak agv verhoging in drempelwaarde vir konvulsies |
| Isofluraan | Vinniger induksie en herstel as Halotaan | Minder bloedddruk verlaging as bogenoemde 2 middels | Potente onderdrukkende effek, Nie by pasiente gebruik wat spontaan moet asem haal nie. | Geen | Geen | Geen |
| Desfluraan | Nog vinniger induksie en herstel. Verhoog serebrale bloedvloei en intrakraniale druk. | Minder bloeddruk verlaging as bogenoemde 3 middels. | Slegte reuk en irretrend in lugwee, Veroorsaak hoes en asemnood as induksiemiddel. | Geen | Geen | Vermy as induksiemiddel |
| Sevofluraan | Soortgelyk aan desfluraan | Soortgelyk aan Desfluraan | Soortgelyk maar veroorsaak minder irritasie in die lugwee as Desfluraan | Geen | Geen | Potensieer nie-polariserende skeletspierverslappers en ondergaan metabolsime en is chemies stabiel. |
| N2O | Swak anestesie maar potente analgesie en amnesie | Geen | Suiwer vorm veroorsaak suurstoftekort meng dus altyd met suurtsof | Geen | Geen | Geen kletspier verslapping. |
2. Toksiese effekte.
Hepatotoksies
Hematoksies
Nefrotoksies