1. Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?
2. Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels
3. Op wat berus die keuse van LA
4.Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?
5. Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?
Bensokaien
Kokaien
Oksibuprokaien