1. Watter anti-epileptiese middels beïnvloed die Pil (orale kontrasepsie) se metabolisme en wat is die implikasies hiervan? Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?
Fenobarbitoon, Fenitoïen, Topiramaat en Karbamasepien is almal geneesmiddels wat inmeng met die pil se metabolisme. Hierdie middels vermider die effektiwiteit van die kontasepsie.
Middels wat veilig is om te gee tydens kontrasepsie, en wat nie inmeng met die pil nie is Lamotrigine, Leviterasetam, Valproaat en Gabapentin.
2. Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beïnvloed (vanaf neonate tot by bejaardes)?
Neonate het 'n stadige metabolisme, waar babas en kinders 'n vinniger metabolisme as volwassenes het. Bejaardes sal 'n laer dosis moet onvang omdat hulle 'n verhoogde insidensie het vir SSS toksisiteit.
3. In watter gevalle is plasmabloedvlakmonitering aangedui?
In die gebruik van antikonvulsante in vroue.