ELSUNE HOUGH

Default profile image
----------

Blog #9

17 Apr 2021, 20:11 Publicly Viewable

#Blog 9

6.3 Lokale anestetikums-Effekte en Kliniese gebruike

  • -      Kleiner en gemielieneerde vesels word makliker geblokkeer as groter en  ongemielieneerde vesels.          -  Dorsale senuwees is meer sensitief vir blokkasie as druk/tassenuwees.

  • Hart: Klas 1 anti-aritmiese middels.

Skeletspiere: ‘n swak blokkerende effek en dus geen kliniese toepassing nie.

  • Die keuse van lokale anestetikums berus op die plek of area van werking, dus die tipe weefsel. Ook op die tipe prosedure wat gedoen word om die werkingsduur in ag te neem.

  • CO2 potensieer die effek van LA deur ‘n direkte onderdrukkende effek op aksone.CO2 konsentreer die LA binne die senuweebondel end mv die omskakeling van LA na ‘n aktiewe katioon.

  • Bensokaien, Kokaien en Oksibuprokaien