J ZAAYMAN

Default profile image
----------

Blog #13

29 Apr 2021, 17:14 Publicly Viewable

Blog#13

  • Bespreek die moontlike werkingsmeganismes van litium.

Li – ioon: Beïnvloed cAMP, IP3 en DAG tweede boodskapper sisteme, laasgenoemde deur verlaging van verskeie ensieme wat belangrik is in die omskakeling en hersirkulering van membraanfosfoinositiede. IP3 2n DAG is belangrik in monoamine en cholinergiese neurotransmissie.

  • Wat is litium se terapeutiese indeks en wat is die kliniese belang daarvan?

Gemoedstabiliseerders

Valproaat: Akute maniese fase, alleen of self sook saam met litium wanneer pasient nie reageer op litium.)

  • Wanneer word litium as enkelmiddel gebruik en in watter gevalle en met watter tipe middels word litium gekombineer?
  • Dehidrasie, diuretika (tiasiede), NSAIM’s, ACE Inhibeerders’s & fluoksetien verhoog Litium vlakke en lei tot toksisiteit.
  • Teensuur middels (bv. Na-bikarbonaat), teofillien, kaffeïen verhoog renale uitskeiding van Litium (verlaag effektiwiteit).
  • Neurotoksies kombinasie met karbamasepien (sekere APM’s?), Kalsium kanaal blokkers, losartan, metieldopa, metronidasool en fenitoïen.
  • Tradisionele Anti-psigotiese middels vererger ekstra-piramidale effekte in kombinasie met Litium

  • Noem 3 klinies betekenisvolle interaksies wat litium met ander middels kan hê. Lig jou antwoord toe met gepaste geneesmiddelvoorbeelde.
  • Dehidrasie, diuretika (tiasiede), NSAIM’s, ACE Inhibeerders’s & fluoksetien verhoog Litium vlakke en lei tot toksisiteit.
  • Teensuur middels (bv. Na-bikarbonaat), teofillien, kaffeïen verhoog renale uitskeiding van Litium (verlaag effektiwiteit).
  • Neurotoksies kombinasie met karbamasepien (sekere APM’s?), Kalsium kanaal blokkers, losartan, metieldopa, metronidasool en fenitoïen

  • Noem die belangrikste newe-effekte van litium.
  • Tremore, sedasie, ataksie, afasie
  • Spierswakheid, moegheid
  • Polidipsie, poliurie, nokturie
  • Nefrogene diabetes insipidus (Li+ meng in met nier se vermoë om uriene te konsentreer)
  • Tiroïedvergroting
  • Leukositoses
  • Edeem
  • Massatoename
  • Aknee, alopesie
  • Seksuele disfunksie

  • Wat is die status van litiumgebruik tydens swangerskap en laktasie?

Dit is veilig om tydens swangerskap te gebruik sowel as tydens laktasie tensy dit newe effekte toon.

  • Noem 3 ander belangrike indikasies vir litium.

Skisofrenie, bipolêre versteuring en gemoedsversteuring.

  • Evalueer die volgende geval en motiveer jou aanbevelings volledig

Indocid kan jou eetlus verminder wat nie gewigstoename sal veroorsaak nie. sy moet nie die waterpille te lank gebruik nie want die litium kan diarree veroorsaak en dus kan sy te veel vloeistowwe en voedingsstowwe verloor. Sy moet dalk kyk wat sy eet, want dit kan dalk die oorsaak wees van haar gewigstoename.