Marise Swart
Blog #14
-Watter verskillende groepe hallusinogeniese middels is bekend?
Fensiklidien
PCP
Serotonien 2A agoniste
LSD
Meskalien
Psilosibien
Lipofiele anticholinergiese middels
Skopolamien
- Noem ‘n paar tipiese effekte van die hallusinogeniese middels en beskryf die kliniese beeld van ‘n pasiënt wat dit ingeneem het?
1 Psigoses is algemeen-belemmerder oordeelsvermoe lei tot roekelose gedrag
2 Met die troediening van n serotoenien 2A agonis:sensoriese versteurings veral visueel
3 Psigelediese effekte
4 Somatiese effekte:naarheid swakheid parsstesiee
5 Paniek reaksie-bad trips
6 Met oordosis:nystagmus , erge hipertensie, konvulsies , mag fatal wees
- Hoe word ‘n oordosis met LSD hanteer?
Bensodiasepiene toegedien om te beskerm teen konvulsies
- Hoe word ‘n oordosis anticholinergiese middels hanteer?
Ontrek die anticholinergiese middel