MARCELLE JACOBS

Default profile image
MARCELLE JACOBS

Blog #14 (31772692)

31 May 2021, 11:39 Publicly Viewable
  1. Watter verskillende groepe hallusinogeniese middels is bekend?
  • Fensiklidien
  • LSD
  • Ergot derivate = Bromocriptine
  • Meskalien
  • Psilosibien
  • Skopolamien

  1. Noem ‘n paar tipiese effekte van die hallusinogeniese middels en beskryf die kliniese beeld van ‘n pasiënt wat dit ingeneem het?
  • Psigosis
  • Roekelose gedrag
  • Sensoriese versteurings - visueel veral (stadige onwillekeurige beweging van oë in een rigting en dan vinnig na ander rigting).
  • Psigediliese effekte
  • Naarheid en swakheid
  • Paniek episodes
  • Toleransie ontwikkel baie vinnig

  1. Hoe word ‘n oordosis met LSD hanteer?

Bensodiasepiene word parenteral toegedien vir beskerming teen konvulsies wat tot die dood kan lei en dan word die hipertensie ook behandel omrede dit tot miokardiale infarksie ens. kan lei.

  1. Hoe word ‘n oordosis anticholinergiese middels hanteer?
  1. Atropine
  • Non-selektiewe kompeterende anatagonis op alle muskuriene reseptore in SSS en PSS.
  1. Pralidoxime
  • Hoë affiniteit vir fosfor atom, maar dring nie SSS binne nie.