Pyn - opioedanalgetika en antagoniste
pyn word geken as 'n onaangename ,ook subjektiewe sensoriese ,emotionele ervaring wat kan wees as gevolg deur middel van potensiele weefselskade of werklike weefselskade , mens kry twee tipes pyn wat akute pyn en chroniese pyn in verdeel kan word akute pyn sluit -somatiese pyn in maw vel , been en gewrig pyne soms ook bindweefsel pyne mens kry ook vicerale pyn onder akute pyn , maw intestinale organe (dikderm of pakreas) ,chroniese pyn is nou weer neuropastiese tipe pyn funksioneel , IBS , fibromialgie, spanningstipe hoofpyn en senuweeskade, diabetiese neuropatie, en ook postherpetiese neuralgie . Opioedanalgetika , word geken om kragtige pynverligters tewees , dit werk in op jou pyn reseptore in . Daar is ook beperkings wat in gedagte gehou moet word tydens die behandeling van pyn en die rede hoekom pyn medikasie nie net sommer vrylikbeskikbaar is nie want persone loop die risioko mer die afhanklikheidsvormende potensiaal en ook asehalingsonderdrukking wat op die ouend fataal kan wees by die oordosering .