Blog#13
Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:
Hier volg twee opdragte waaruit jy een kan kies om oor toeligting te gee in’n 15 minute voordrag aan ‘n sekere teikengroep:
ALkohol verander die funksie van verskeie reseptore en sellulere funksie, insluitend GABAa reseptore. Toksisiteit simptome sluit in hipotermie, metaboliese asidose, elektrolietwanbalans, hipoglisemie. Behandeling sluit in naltreksoon, akomprosaat, SSRI’s en disulfiram.
50-100 – hoog, sedasie, stadige reaksies
100-200 – ataksie, tong sleep, verswakte motoriese funksies
200-300 – braking en naby bewusteloos
300-400 koma
400 > - respiratoriese onderdrukking en die dood.
Angsiolitikum en insomnia. Verlaagde inhibisies, kalmerend – kroniese gebruik lei tot verslawing. Misbruik vir euforiese effekte maar misbruik kom meer algemeen vorr in kombinasie met ander SSS onderdrukkers. SSS onderdrukking en potensieer ook ander SSS onderdrukkers se effekte. Akute oordosis veroorsaak respiratoriese en kardiovaskulere onderdrukking wat fatal kan wees.
Flumazenil keer BD effekte om.
Rohypnol (flunitrazepam) MVW: bind aan ioniese Resptore en ioonkanale. Hierdie middel is ‘n positiewe modulator van GABAa reseptore.Gaba reseptore op DA neurone nie ‘n alfa 1 subeenheid nie end it veroorsaak dat die sinaptiese storme groter is in die INTERNEURONE as in die DA neurone.
BD verhoog hierdie verskil en veroorsaak dat die interneurone se effek verdwyn. GABA word nie meer vrygestel nie en BD verloor hul effektiwiteit op DA neurone en disinhibise van DA neurone kom voor. Verhoogde DA stimilasie.
Effect van rohypnol: potent en vinnnig werkend. Gebruik word geassosieer met anterograde amnesia.
Sedatief hipnotiese effkete – sedasei skeletspierverslapping, amnesia en afhanklikheid.
Word as date rape drug gebruik.
GHB – bind aan g-proteien gekoppelde R’e.
EUFORIE, SEDASIE EN ANABOLIESE EFFEKTE
BRAKING, BRADIKARDIE, BEWE, ATAKSIE AGITASIE, HALUSINASIE, KONVULSIES.
ANGS, INSOMNIA, TEMORE SWEET BY ONTREKKING.
NAFASOLIEN, OKSIMETASOLIE, TETRISOLIEN:
Oogdruppels alfa1 konstriksie alfa 2 sedasie SSS
Sistemiese effekte, SSS onderdrukkend veral saam alcohol.
DATE RAPE DRUG.