#14
Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:
Ayahuasa, DMT, LSD, Marijuana, meskalien, PCP, psilosibien.
Psigoses, belemmerde oordeelsvermoe wat lei tot roekelose gedrag. Sensoriese, visuele versteuring. Psigedeliese, ‘mind revealing effekte’.
Somaties sluit in: naarheid, swaheid, parestesiee.
Paniekreaksies of bad trips.
OORDOSIS – nystagmus, hipertensie, konvulsies.
BD beskerm teen konvulsies. KALMEER PASIENT – verwyder uit gevaarlike omgewing. Antipsigotikums miskien.