Blog#11
1) Daar is 3 verskillende sykettings (i) Alifatiese-, (ii)Piridine- en (iii)Piperazine sykettings
(i) Voorbeeld: chlorpromazine, die ketting het ‘n lae potensie en newe-effekte kan sedasie sterk anticholinergiese effekte sowel as kardiotoksies wees
(ii) Voorbeeld: Thioridazine, die ketting het ‘n baie lae potensie en sy newe-effekte kan insluit, sedasie postural hipertensie en kardiotoksies
(iii) Vorrbeeld: perphazine trifluopenrazine en fluphenazine, die ketting het ‘n hoer potensie en newe-effkte kan wees, lae sedasie, EPS, swak anti-cholinergiese effekte en swak allefatiese effekte.
2) Dopamien 2 reseptor
3) Atipiese middels blokkeer die 5-HT2A reseptor terwyl die tipiese middels die mesolimbiese dopamien 2 reseptor blok.
4) Dopamien 2 reseptor
5) Piperazine middels die middels het ‘n hoer affiniteit vir dopamien 2 reseptore dus bind hulle sterker, dus kan minder van die middel toegedien word en nogsteeds dieselfde respons word verkry.
6) Die Alfa-1 reseptor blokker, dus blokkeer dit die alfa-1 reseptore en veroorsaak dan die newe-effekte, die newe-effekte is posurale hipotensie en word veroorsaak deur chloorpromasien.