CASPER CORDIER

Default profile image
CASPER CORDIER

Blog#12

24 Jun 2021, 00:15 Publicly Viewable

Blog#12 LE 10.2

1)

Klas Antidepressant (AD)

Geneesmiddels

1

Trisikliese AD

Sekondere:

  • Nortriptilien
  • Lofepramien
  • Amoksapien
  • Maprotiline
  • Desimipramien

Tersiêre:

  • Amitriptilien
  • Imiparien
  • Chloorpimipramien
  • Dotiepien
  • Butriptilien
  • Trimiparien

2

Monoamien oksidase inh.

Tranielsipromien

Moklobemied

3

Selektiewe Serotonien Heropname Inh.

Fluoksetien

Paroksitien

Fluvokamien

Sertraline

Sitalopram

Escitalopram

4

Serotonien en norepenifrien heropname inh.

Venlafaksien

Duloksitien

5

Selektiewe norepinefrien heropname inh.

Reboksitien

6

Tetrasikliese en unisiekliese AD

Tetrasiklies:

  • Mainseriep
  • Mitrasepien
  • Amoksipien
  • Maprotiline

Uniseklies

  • Bupropioon

7

Serotonien 2a reseptor moduleerders

Trasodone

Vortioksetien

8

Sirkadiese ritmme reguleerders

Agomelatine

2) Serotonien en noraderanalien verhoog

3) neem gewoonlik 2-3 weke voor effekte intree, die rede heirvoor is want die middels is nie spesifiek tot 5-HT of NA nie dus vat aanvang van werking langer, daar kan wel binne ‘n paar uur verandering in die brein opgetel word.

4) Effektiewiteit: Tad gaan langer neem omdat dit stelselmatig opgetitreer moet word terwyl SSRI dadelik op die volle dosis begin kan word.

Newe-effekte: SSRI wys minder newe-effekte as die van TAD dus is SSRI beter

Veiligheid: SSRI kan ontrekkingsimptome veroorsaak wanneer gestop word maar nie dodelik nie waar, TAD kadiotoksies is en dus kan enige oormatige gebruik dodelik wees.

5) Blokker alfa-2 reseptore dus verhoog die vrystelling van noradrenalien en 5-HT

6) die middel blokkeer die heropname van 5-HT en noradrenalien dus verhoog die konsentrasie van Serotonien en noradrenalien

7) MT1 en MT2 agonis dus kan die slaapritmes herstel word

Waar 5-HT2c Antagoniste die vrystelling van dopamine en noradrenalien verhoog en sodoende word slaap bevorder en antidepressiewe werking tree in.