Z SCHERMAN

Default profile image
----------

#Blog2.2

26 Sep 2021, 20:05 Publicly Viewable

Blog #2.2

  1. Alhoewel dit nie noodwendig siektetoestande is nie, kan swanger vrouens en vrouens wat orale kontrasepsie neem, se Angiotensinogeenvlakke verhoog wees wat tot hipertensie kan lei.
  • Angiontensinogeenvlakke is ook verhoog in hartversaking, moontlik agv die hipertensiewe eienskappe wat dit presipiteer.
  • Verhoogde angiontensinogeenvlakke dra by tot hipertensie, aangesien AOE’e wat onaktiewe Angiotensien I na ANG II omskakel, die vrystelling van bradykinin inhibeer wat ‘n potenie vasodilator is.

AT 1 lei tot vasokonstriksie wanneer dit gestimuleer word.

  1. AOE remmers het addisionele newe effekte deurdat dit:
  • Blokkeer die negatiewe terugvoer meganisime van ANG II →↑ renin vrystelling.
  • Dit verhoog bradykinin aktiwiteite wat, as dit in oormout verhoog, erge hoes en angio-edema kan veroorsaak
  • Die middels is ook gekontra-indikeerd in swangerskap want dit kan fetale nierbeskadiging veroorsaak.
  • AT I reseptor blokkers het ‘n laer insedensie van hoes.

  1. Dit blokkeer die omskakeling van ANG I na ANG II.  ANG II se aktivering van AT 1 reseptor veroorsaak normaalweg vasokonstriksie.  Hierdie effek word nou geblok wat tot verlaagde bloeddruk kan lei.
  • Dit blokkeer die remmende effek van AOE op bradykinin wat tot verhoogde vrystelling lei.  Bradykinin is ‘n potente vasodilator wat tot verhoging in HT kan lei.

  1. Dit werk in op AT I reseptore spesifiek.  Daar is geen direkte effek op AT 2 nie, maar wel indirek:
  • Prolonged gebruik lei tot DISINHIBERING van renin vrystelling en tot ‘n ↑ in ANG II-vlakke

  • Dit lei tot ↑ stimulasie van AT 2 reseptore.

  1. Kiniene veroorsaak VASODILATASIE van ARTERIES agv hulle inhibitoriese effekte op arteriële gladde spiere.  Die vrystelling van vasidiratoriese PGE 2 en PGI 2 speel ook ‘n rol, asook NO vrystelling.

Kienine veroorsaak VASOKONSTRUKSIE van vene agv direkte stimulasie van venieuse gladdespiere asook die vrystelling van vaskonstriktor PGF 2 a.

  1. Die Bradikinion 2 reseptor (B2).

  1. Dit het ‘n natriuretiese, diuretiese en Anti-HT effek.

  • Die ANP-geïnduseerde natriureses is agv ↑ in GFR en ↓ in proksimale kronkelbuis herabsorpsie van Natrium.  Meer Natrium ekskersie ↑ urienvolume dit kan bloeddruk verlaag deur ↓ in plasma vloeistof.

  • ANP inhibeer ook die vrystelling van renin.  Aldosteroon en AVP wat ↓ BP veroorsaak.

  • ANP veroorsaak vasodilatasie wat arteriële BP ↓.

  • BNP pressipiteer ook met die drie eienskappe.

  • CNP = potenie vasodilator.

Dit verminder kongesiewe hartversaking deur ↓ in edeem deur die natriuretiese  + diuretiese effek.

  1. Neprilysin is ‘n neutrale endopeptidase wat natriuretiese peptiede metaboliseer.  Inhibering hiervan, lei tot ↑ in die sirkulerende vlakke van natriuretiese peptiede, en ↑ natriuresis en diureses.