Z SCHERMAN

Default profile image
----------

Blog#2.3

26 Sep 2021, 20:07 Publicly Viewable

Blog #2.3

  1. Aspirien (‘n NSAID’s GM) inbiheer die COX pathway.  Dit veroorsaak dat aragidoonsuur metaboliete na die LOX-pathway gerig word.

Daar is ‘n toename in Leukotriene produksie.  ‘n Afname in PGE 2 (anti-inflammatories) en ‘n ↑ LTs (sistiniel leukotriene) kan gesien word.  ↑ Aktiwiteit van LTC sintasie (       ↑ in die rale limiting stap van die sisteniel leukotriene sinteses) wat die reaksie nog meer inflammatories maak.

  1. Diverse fisiese, chemiese, inflammatoriese en mitogeniese stimulasie aktiveer Fosfolipase A2 om Aragidoonsuur vanuit die Fosfolipied selmembraam vry te stel.

  1. COX-2 word spesifiek vrygestel deur ‘n inflammatoriese stimilus wat dan bydrae tot inflammasie, pyn en koors.  COX-2 is die hoofbron van prostranoïede inflammasie en kanker.

  1. Inhibering van COX + LOX + Fosfolipase A2:  Kortinosteroïede bv. Bethomethasone.

  1. ASPIRIEN is ‘n onomkeerbare COX 1 – inhibeerder wat in plaatjies voorkom, kan nie restored word deur proteïn biosintese nie.        Dit lei tot prolonged inhibering van TXA2 biosintese.

COX-2 is die eintlike bron van PGI2.

PGI2 word steeds gevorm.

  1. In sekere tipe kongenisale hartsiektes is dit van belong om die Ductus ????????? oop te hou totdat korrektiewe operasie uitgevoer kan word.

Aprostadil (‘n PGE, anoloog) word hiervoor gebruik.

  1. Misoprostol is ‘n sintetiese analoog van PGE, PGE verbindings beskerm die GIT teen peptiese ulkers.

  • Dis sitobeskermend by lae C.

  • ↓ Gastriese suur sekresie by hoë C.

  1.  PGE2 aangesien dit die gladdespiere in die lugweë verslap.

  1. Latanoprost is ‘n PGF2 x analoog wat intra-okulêre druk verlaag in Glaukoom.