Z SCHERMAN

Default profile image
----------

#Blog2.4

26 Sep 2021, 20:08 Publicly Viewable

Blog #2.4

  1. Endoteelselle van die vaskulêre vate respond op vasorelaxants deur ‘n EDRF vry te stel.  EDRF het aktiwiteit op vaskulêre spiere om verslapping tot gevolg te hê.

  1. Konstituële NOS-ensieme en geïnduseerde NOS-ensieme.

  • iNOS is na sintese konsitief aktief (dit het nie CA2+ nodig vir aktivering nie).  In makrofoge moet iNOS deur inflammatoriese mediators geïnduseer word om transkripsie te ondergaan wat lei tot akkumulasie van iNOS.

  1. SEPTIESE SKOK

Dis ‘n sistemiese inflammatoriese respons veroorsaak deur infeksie.  Endotoksiene vanaf die bakteriese selwand, tesame met TNf-a en ander sitokrene induseer die sintese van iNOS →↑ NO.

↑ NO (oormatige) lei tot hipotensie, skok, dood.

  1. Die vasodilatore

  1. NO kan geinaktiveer word deur:

  • Heme en hemoproteïene, soos oksihemoglobien, wat NO na nitraat oksideer.

  • Sy reaksie met hemoglobien mag lei tot S-nitrosylaction van hemoglobien.

  • Reaksie met O2 om nitrogeen dioksied te vorm (so word NO geïnaktiveer).

  1. Pro inflammatories

Voordelig

Nadelig

NO speel ‘n protective role in die liggaam via immuunsel funksie

In akkute of chroniese inflamatoriese kondisies, kan oormatige NO produksie weefselskade VERERGER

Dien as microbicide tydens infeksie / injury

↑ levels NO in:

  •  Psoriasis streke
  • Lugweg epiteel in asma
  • Inflamm bowel streke

Deur sy effekte op COX-2, stimuleer dit die sintese van inflammatoriese PG’e

Artritis (↑NO)

Dra by tot erythema, vaskulêre deurlaatbaar-heid en edema tydens akkute inflammasie

  1. Neurologiese siektes:

 
 
  • Beroerte                                                          

  • Amytrofiese laterale sklerose                            NO is linked to excitotoxic neuronal death

  • Parkinson’s