1. Watter moontlike meganismes is ter sprake by die ontstaan van toleransie teenoor chroniese alkoholinname?
Daar is twee meganismes ter sprake naamlik:
2.Watter toksiese effekte het chroniese alkoholgebruik op die lewer en lewermetabolisme?
3. Wat is Wernicke-Korsakoff-sindroom en hoe word dit behandel?
Dit word veroorsak as geolg van n tekort aan vit B1 (tiamien). Hierdie siekte veroorsaak simptome soos ataksie, verwarring en paralise van gesigspiere.
4. Wat is die fetale alkoholsindroom? Verduidelik volledig.
Fetale alkoholsindroom kom voor wanneer n swanger vrou oormatig alkohol inneem. Hierdie alkohol het n teratogeniese effek op die baba. Die effekte op die kind is : verstandelike vertraging, groeigebreke en onderontwikkeling van die middel gesigarea agv alkohol misbruik gedurende die eerste trimester. Hierdie effekte op die kind is onomkeerbaar.
5. Hoe verskil die farmakokinetiese interaksies van akute en chroniese alkoholgebruik?
Chroniese alkoholgebruik verhoog die metaboliese transformasie van ander geneesmiddels terwyl akute alkoholgebruik verlaag die metabolisme van ander middels soos byvoorbeeld fenotiasiene.
6. Noem 4 geneesmiddelinteraksies met alkohol waar die farmakologiese effekte van die ander middels deur alkohol gepotensieer word.