Amantadien is ‘n antivirale, NMDA antagonis en anticholinergiese geneesmiddel. Amantadien het die volgende werkingsmeganisme om Parkinson’s teen te werk:
Selektiewe MAO – B remmers verhoog die dopaminekonsentrasie op ‘n indirekte wyse deur potente inhibisie van MAO – B en daardeur word die heropname van dopamien ook geinhibeer.
Ergotderivate = broomkriptien
Nie ergotderivate = Pramipexole en Ropinirole
Broomkriptien = D2 reseptore (gedeeltelike agonis)
Pramipexole = D3
Ropinirole = D2
Pramipexole (Pexola) en selektiewe MAO-B remmers word as neurobeskermende middel beskou omrede dit die affektiewe simptome verminder en siekte progressie laat afneem.
Neurobeskermende middels beteken dat dit die simptome van depressie wat kan voorkom verminder.
MAO-B remmers verhoog dopamienkonsentrasie in die sentrale senuweestelsel deurdat dit ‘n spesifieke substraat besit vir dopamien.
Adenosien A2 antagonis – D2 funksie word geïnhibeer deur adenosien.
Safinamied beskik oor ‘n tweeledige meganisme