Blog #10
Dopaminergiese middels (Verhoog dopamine aktiwiteit) en anti-cholinergiese middels (Verlaag asetielcholien aktiwiteite)
Amantadien is ‘n anti-virale middel met breë meganisme van werking. DIt verhoog die dopamine sintese en vrystelling en blokkeer die heropname van dopamine.
MOA-B inhibeerder. Inhibeer MOA-B ensieme met die gevolg dat dopamine metabolisme onderdruk word en dopamine vlakke in SSS verhoog en herstel word.
Ergot derivaat: Broomkriptien
Nie-ergot derivaat: Pramipeksool, Ropinirool
Broomkriptien: Dopamien-2 reseptore
Pramipeksool: Dopamien-3 reseptore
Ropinirool: Dopamien-2 reseptore
Die selektiewe MAO-B inhibeerders, Rasagelien en Selegillien. Dit beteken dat die siekte se progressive kan verlaag en vertraag word.
Dit onderdruk dopamien metabolisme en die vlakke van fopamien verhoog in die SSS.
COMT metaboliseer l-dopa na 3-O-metieldopa (3OMD). Verhoogde plasmavlakke van 3OMD swak terapeutiese respons met l-dopa (3OMD kompeteer met l-dopa vir aktiewe transportprosesse). COMT-remmer verleng werkingsduur van l-dopa, verlaag perifere metabolisme, verbeterde biobeskikbaarheid
Dit is ‘n Adenosien a2 antagonis. DIt is ‘n addisionele middel met l-dopa/karbidopa by pasiënte wat af-episodes ervaar.
Dit het tweeledige werkings meganisme. Die verhoog die dopamien funksie en verlaag glutamaat vrystelling. Dit verhoog die dopamien aktiwiteit deur die inhibering van dopamien heropname.