Stel vir jouself ‘n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings aandui. Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom:
Middel: |
KVS |
SSS |
Respiratories |
Niere |
Lewer |
Uterus |
Uitsonderings: |
Halotaan |
Bradikardi (outonoom) ↓ Bloeddruk Sensitiseer miokardium vir aritmogene effekte van Katesjolamiene
|
Vinnige gladde induksie (Stadium 2 afwesig), ↑ serebrale bloedvloei ↑ intrakraniale druk.
|
NIE speeksel- brongiale sekresies / hoes nie |
|
Kan hepatotoksies |
↓ spierkontraksie |
Muskuloskeletaal: Skeletspierverslappende effekte, Stadium III, ↑ werking nie depolariserende (Atracurium, Tubocurarine), ↓ werking depolariserende (Succinylcholine) |
Enfluraan |
Nie sensit van miokardium, minder ↓ as halotaan |
Vinnige, gladde induksie Soms konvulsies
|
Meer ↓ as halotaan |
|
|
|
|
Isofluraan |
Minder ↓ as halotaan + enfluraan, Nie sensitisasie van miokardium |
Vinniger induksie en herstel ( agv bloed-gas verdelings koeffisient) as halotaan |
Potente onderdrukkende effek. Versterk agv potente skeletspierverslapper effek |
|
|
|
Potente skeletspierverslappende effek |
Desfluraan |
Minder onderdrukking as halotaan + enfluraan |
Nog vinniger induksie + herstel as isofluraan ↑ serebrale bloedvloei en intrakraniale druk
|
Skerp reuk, irriterend in lugweë, as induksiemiddel → hoes, asemnood en laringospasma |
|
|
|
|
Sevofluraan |
|
|
Effekte soortgelyk aan desfluraan, minder irriterend vir lugweë |
|
|
|
Potensieer effekte van nie-depolariserende skeletspierverslappers net soos die ander gehalogeneerde eters. |
N2O |
|
Swak anesteties, potente analgetikum, amnesia. |
Suiwer N2O → Meng in met bloed-gas verdeling - Hipoksie, meng dus altyd net O2 of lug. Herstelfase: N2O vinnige diffusie uit bloed na alveoli, ↓ O2 druk, → hipoksie |
|
|
|
Geen skeletspierverslapping |
Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels: