Stel m.b.v jou handboeke ‘n klassifikasie op van die middels wat as antidepressante gebruik word:
Met betrekking tot die bestaande middels se werkingsmeganismes, wat het hulle almal in gemeen?
Hoe lank neem dit vir hierdie middels se antidepressiewe effekte om te verskyn? Wat is die rede hiervoor?
Hoe verskil die TAD’e en die selektiewe serotonienheropname remmers (SSRI’s) van mekaar t.o.v:
SSRI: Minder effektief – wel minder kans vir weerstandigheid
TAD: Meer effektief
SSRI: Beter newe effek profile
TAD:
SSRI: Meer veilig as TAD – serotonien sindroom
TAD: Meer gevaarlik – TAD oordosis – kardiotoksisiteit (Meer newe effekte as SSRI’s)
Hoe werk mirtasepien?
Hoe werk venlafaksien?
Hoe werk agomelatien?