RINETTE LOSPER

Default profile image
----------

Blog#13

8 Jun 2021, 16:02 Publicly Viewable

 Blog#13

Jy word genooi om as spreker by die plaaslike hoërskool voor al die onderwysers en leerlinge op te tree en jou onderwerp is: “Alkohol, wat doen dit regtig aan my liggaam?”.  Fokus veral op die effekte, “aangenaam” sowel as “onaangenaam”, hoeveel glasies is veilig?  Hoe weet ek wanneer ek besig is om ‘n probleem te ontwikkel?  Wat kan ek dan doen?  Hou jou teikengroep (leerlinge) se ouderdom die hele tyd in gedagte!

  • Alkohol die groot partytjie “drug”. Alhoewel alkohol vir persone OUER as 18 bedoel is, is daar talle tieners wat dit vrylikneem sonder ouer toesig. Dit is belangrik om te weet dat alkohol ’n baie aangename gevoel los op jou liggaam en gemoed, wat beteken die werking van alkohol is dieper as net die oppervlak van sosiale drankie.
  • Alkohol het positiewe effekte soos kalmerende effekte, verhoogde selfbeeld, makliker met ander kommunikeer meer “risky” voel....maar belangrik om te onthou die is slegs korttermyn goed voel...dan begin die sleg voel. Naarheid, braking, “hangover”, kopseer en selfs bewussyn verlies (’n blou oog van bakleiery).
  • Ons gebruik die 1-2-3-rule: 1 drankie ’n dag, nie meer as 2 drankies op een slag nie en ook nie meer as 3 keer per week nie.as jy die reel oorskrei kan dit beteken dat jy ’n probleem ontwikkel.
  • As jy voel jy het ’n probleem gaan praat met ’n ouer persoon wat jy vertrou.