RINETTE LOSPER

Default profile image
----------

blog #14

8 Jun 2021, 16:11 Publicly Viewable

Blog #14

  • Watter verskillende groepe hallusinogeniese middels is bekend?
    1. PCP (Phencyclidine or Phenylcyclohexyl Piperdine)
    2. LSD (Lysergic Acid Diethylamide)

  • Noem ‘n paar tipiese effekte van die hallusinogeniese middels en beskryf die kliniese beeld van ‘n pasiënt wat dit ingeneem het?
    1. “blurred vission” ’n persoon wat baie moeg lyk.
    2. Naarheid en braking ’n persoon met rooi oe.
    3. Duiseligheid ’n persoon wat nie energie het nie.

  • Hoe word ‘n oordosis met LSD hanteer?

Antikoagulante middels, vasodilatore of simpatolitiese middels en die middels word intra veneus toegedien.

  • Hoe word ‘n oordosis anticholinergiese middels hanteer?

d.m.v. ’n ACE inhibeerder.