Blog#14
Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:
Van hierdie stimulante word ook dikwels deur leerlinge en studente gebruik/misbruik as kognitiewe prestasie bevorderaars. Doen ‘n soektog op die internet en stel ‘n verslag saam oor die meriete/gevare verbonde aan hierdie praktyk.
Alle verslawende middels aktiveer die mesolimbiese dopaminergiese sisteem wat in ventral tegmentale area (VTA) ontspring en o.a na nucleus accumbens (beloningsentrum) projekteer
Meganismes:
(Opioïede, kannabinoïede, GHB, LSD ®* Disinhibisie van DA neurone)
(Nikotien, alkohol, BD, Fensiklidien, ketamine ® Disinhibisie van DA neurone)
(Kokaïen, amfetamien, ecstacy ® Blok DA heropname)
*Wegneem van die inhibitoriese effek van GABA op DA-ergiese neurone → Verhoogde DA –ergiese stimulasie van Nucleus accumbens.
Kaffeïen en Nikotien
HULPMIDDELS OM OP TE HOU ROOK:
|
Amfetamiene (Dekstroamfetamien, metamfetamien) Amfetamienverwantes:
Euforie, selfversekerdheid Chroniese hoë dosisse: Psigoses, moeilik om van skisofrenie te onderskei Oordosis: agitasie, rusteloosheid, tagikardie, hipertermie, hiperrefleksie, konvulsies Toleransie, onttrekking: ↑ eetlus, lomerigheid, moegheid, depressie Behandeling: AD’e soms aangedui Ondersteunende behandeling: beheer liggaamstemperatuur, beskerm teen konvulsies.
|
Kokaïen “Super speed” Vry basis vorm “crack” word gerook Euforie, selfversekerdheid, wakkerheid Oordosis: fataal a.g.v. aritmieë, Kardiale toksisiteit: blokkade van NA heropname, LA eienskappe: konvulsies Behandeling:
Teratogeniese effekte |