JAN-HENDRIK NEL

Default profile image
----------

Blog 2.4

17 Sep 2021, 12:07 Publicly Viewable
  • ‘n Toename in bloedvloei stimuleer endoteluim-afhanklike vasodilatasie deur om die skuifspanning op die endotelium te verhoog, in beide leidings-en weerstandsvate.
  • Konstituele ensieme is ensieme gesintetiseer word deur ‘n konstante vlak dus word hierdie ensieme vervaardig in konstante hoeveelhede sonder om die konsenstrasie van die substraat of die fisiologiese benodighede in ag te neem.

‘n Geïnduseerde ensiem is ‘n ensiem wat gewoonlik in minuut hoeveelhede teenwoordig is in ‘n sel. Sulke ensieme se konsentrasie verhoog drasties wanneer ‘n substraat bygevoeg word.

  • In sepsis word stikstofoksiedsintese gedisreguleer met oordrewe produksie wat lei tot kardiovaskulêre disfunksie, bio-energieke mislukking en sellulêre toksisiteit, terwyl verswakte mikrovaskulêre funksie gedeeltelik gedryf kan word deur verminderde stikstofoksiedsintese deur die endotelium.
  •   Stikstofoksied kan die produksie van cGMP stimuleer deur interaksie met die heem groep van die ensiem souble guaniel siklase.
  • Die liggaan verwyder ROS (Reaktiewe suurstof spesies) deur verskeie detoksifikasie meganismes wat ensematiese reaksie en non-ensematiese molekules soos anti-oksidante insluit.
  • NO is ‘n belangrike verdedigings molecule teen infekterende organismes. Dit dus reguleer ook die fuksionele aktiwiteit sowel as groei en afsterwe van immuun en inflamatoriese sel tipes.
  • Outisme spektrum versteuring