LOUISE ETSEBETH

Default profile image
----------

Blog 1

1 Mar 2021, 10:42 Publicly Viewable
  • Watter tipe ioonkanale word op senuselmembrane gevind?

Tipe Ioonkanale wat op senuselmembrane gevind word: 1. Potensiaalbemiddeld en 2. Ligandbemiddeld

  • Noem 3 verskille tussen potensiaalafhanklike en ligandafhanklike ioonkanale.
  1. Voltage-gated (Potensiaalafhanklik) ioonkanale reageer op veranderinge in membraanpotensiaal,
  2. Ligandbemiddelde ioonkanale reageer op chemiese neuro-oordragstowwe wat bind aan reseptoreenhede wat in hul makromolekulêre struktuur voorkom.

Voltage-gated (Potensiaalafhanklik)

  • Veranderinge in membraanpotensiaal van sel
  • Dra sein oor van selliggaam na terminaal
  • Na+, K+ en Ca2+ kanale

Ligandbemiddelde ioonkanale

  • Binding van ligand (NT) aan ioonkanaal
  • Ionotropiese reseptor
  • Vergelyk ionotropiese en metabotropiese reseptore.
  1. Ionotropies (binding van ‘n NT aan ‘n ioonkanaal)
  2. Metabotropies (binding van ‘n NT aan ‘n G-proteiengekoppelde R)
  • Klassifiseer die SSS reseptore in ionotropiese en metabotropiese reseptore en ken die transduksiemeganisme van elke reseptor.

Ionotropies:

  • GABAA, Nikotinies, EAA, 5-HT3

Metabotropies:

  • Adenielsiklase: B1+2, D1, D2, A2, 5-HT1A+B, M2, GABAA
  • Fosfolipase C: A1, 5-HT2, M1, H1
  • Verduidelik die verskil tussen 'n EPSP en 'n IPSP en gee voorbeelde van elk.

EPSP: Depolariseerende stroom > veroorsaak dat membraanpotensiaal meer + word > enaktiveer aksie potensiaal (Serotonien)

IPSP: Hiperpolariseerende stroom > veroorsaak dat membraanpotensiaal meer – word > inhibeer aksie potensiaal (GABA)

  • Wat is die rol van kalsium in die ontwikkeling van 'n sinaptiese potensiaal?

Ca2+ veroorsaak > vryselling van NT’s deur sinaptiese vesikel-eksositose, waar NT’s in die vesikels vrygestel word.