SELNA DU PLESSIS

Default profile image
----------

blog #2

3 Mar 2021, 16:48 Publicly Viewable

Wat beteken anterograde amnesie ? Die onvermoe om gebeure te kan onthou gedurende die middel se werkingsduur .Dit is bensodiasepiene soos lorazepam en diazepam 

Noem die effekte van die sedatiewe -hipnotiese middels op die normale slaappatroon en verduidelik wat is die belang daarvan vir die pasient 

BD vermider die tyd om  aan die slaap te raak en verhoog die totale slaaptyd .Dit is van belang vir die pasient wat sukkel met slaaploosheid om die regte middel te kry wat by hul ouderdom of ander onderliggende probleme werk .

Watter van die sedetief- hipnotika word as aanvullende terapie in anestesie gebruik .Kan jy verduidelik hoekom ?

Barbirate soos tiopentoon wat ultra kortwerkend en BD soos midasolam,diasepam en lorasepam .Al die middels kan aanleiding gee tot anterograde amnesie wat n goeie effek is om te he by narkose want jy wil nie onthou nie .

Watter van die sedatief- hipnotika word as antikonvulsante gebruik ?

Hoe dosisse barbirate en die volgende BD: fenobarbitoon ,Klonasepam en klobasepam.

Wat is die meganisme van die spierverslappende effekte van sommige van die karbamate en BD ?

Die karbamate blok spesifieke reseptore met n negatiewe intrinsieke aktiwiteit  en middels soos diasepam en meprobamaat inhibeer polisinaptiese reflekse .

Bespreek die effekte van die sedatief-hipnotika op die respiratoriese en kardiovaskulere stelsels .

Die gebruik van BD lei tot die onderdrukking van pulmonere en kardiovaskulere siektes .Dit kan medulere depressie en dood as toksiese effekte tot gevolg het .