Watter anti-epileptiese middels beïnvloed die Pil (orale kontrasepsie) se metabolisme en wat is die implikasies hiervan? Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?
Beinvloed die pil se metabolisme:
Fenobarbitoon
Karbamasepien
Fenitoien
Topiramaat
Okskarbasepien
Perampanel
Indien die metabolisme van die pil verminder word, verlaag die effektiwiteit van die pil ook.
Veilig om saam met die pil te gebruik:
Valproaat
Lamotrogien
Gabapentin
Leviterasetam
Vigabatrin
Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beïnvloed (vanaf neonate tot by bejaardes)?
Neonate: stadiger metabolisme
Babas en kinders: vinniger metabolisme as volwassenes
Bejaardes: Laer dosisse
In watter gevalle is plasmabloedvlakmonitering aangedui?
Om moontlike geneesmiddel interaksies te monitor
Wanneer die konvulsies en toevalle nie verminder nie
By neonate en bejaarde pasiënte
As die geneesmiddel terapie verander, verminder of vermeerder word