MARIU-LOUISE ROODT

Default profile image
----------

Blog #8

31 Mar 2021, 09:53 Publicly Viewable

Stel vir jouself ‘n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings aandui.  Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom.

Middel

KVS

SSS

Respirasie

Niere

Lewer

Uterus

Halotaan

Verlaag BD, miokardium is gesensitiseerd vir die aritmogene effekte van katesjolamiene- wees versigtig in mense met hart probleme

  • Vinnige gladde induksie, stadium II afwesig

↑ serebrale bloedvloei en ↑ intrakraniale druk-wees versigtig by hoofbeserings omdat dit dan verdere drukking in die brein kan veroorsaak

Geen saliva, brongiale sekresies of hoes

Hepatotoksies (raar, onvoorspelbaar)-versigtige gebruik in mense met lewer probleme

↓ spierkontraksies, → eksterne draaiing van baba

Enfulraan

Geen sensitisasie van die miokardium, minder ↓ as halotaan

Vinnige gladde induksie, soms konvulsies, NIE epileptici

Meer↓ as Halotaan

Isofluraan

Minder ↓ as halotaan en enfluraan. Geen sensitisasie van die miokardium nie

Vinniger induksie en herstel as met halotaan

Potente resoiratoriese onderdrukkende effek.

Versterk agv potente skeletspierverslappende effek(op sy eie)-versigting  in mense wat respiratoriese probleme het.

  • Nie vir pasiente wat spontaan asem moet haal nie.

Desfluraan

Minder ↓ as halotaan en enfluraan

Nog vinniger induksie en herstel as met isofluraan, ↑ serebrale bloedvloei en intrakraniale druk

Sterk reuk, irriterend op lugweg, indien as induksiemiddel → hoes, kortasem en laringospasma

  • Potensiaal om gebruik te word vir verskeie sjirurgiese prosedures. Agv effek op respirasie→ NIE as induksie

Sevofluraan

Potensieer effekte van nie-depolariserende skeletspierverslappers net soos die ander gehalogeneerde eters

Effekte soortgelyk aan desfluraan, minder irriterend vir lugweë

Ondergaan lewer metabolisme + chemies onstabiel- word versigtig gebruik by persone met lewer probleme

Word gebruik as Induksie en instandhouding

N2O

Geen effek

Swak anesteties, potente analgetikum

Amnesie 

Suiwer N2O → hipoksie, meng dus altyd net O2 of lug

Herstelfase: N2O vinnige diffusie uit bloed na alveoli 
   

↓ O2 druk, → hipoksie

Geen skeletspierverslapping

Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels

  • Halotaan=hepatotoksisiteit
  • Isofluraan=potente respiratoriese onderdrukkende effek
  • Desfluraan=laringospasma