CASPER CORDIER

Default profile image
CASPER CORDIER

Blog#8

4 Apr 2021, 21:46 Publicly Viewable

Blog#8

1)

INHALSIE MIDDELS

KVS:

SSS:

RESPIRASIE:

LEWER, NIERE, UTERUS:

Halotaan

Verlaag BP

Sintese van miokardium

Serebrale bloedvloei

Verhoog intrakraniale druk

Vinnige gladde induksie

Geen

Uterus: Verlaag spierkontraksies

Lewer: Hepatotoksies

Enfluraan

Minder verlaging van BP

Gladde induksie vinnig

Verlaag meer as Halotaan

Isofluraan

Minder BP verlaging

Vinnige induksie vinnige herstel.

Sterk onderdrukkende effek

Sevofluraan

Minder BP verlaging as Enfluraan en Halotaan

Verhoog serebrale bloedvloei,

Verhoog intrakraniale druk. Vinniger herstel en induksie, vinniger as Isofluraan

Minder irriterende effekte as Isofluraan.

Desfluraan

Verlaging van BP Minder as Halotaan en Enfluraan

Vinnig herstel en induksie, verhoog serebrale bloedvloei.

Verhoog intrakraniale druk

Sterk reuk, veroorsaak irritasie in lugwee sodoende hoes ‘n persoon.

Laringoasma

N2O

Geen Effek

Swak anestesie veroorsaak amnesie, sterk analgetikum

Suiwer N2O kan ‘n suurstof terkort veroorsaak, Hipoksie.

2)        Bradikardie

            Hepatotoksisiteit en nier skade

            Konvulsies

            Hipoksie

            Irriteer die Respiratoriese sisteem.