Halotaan – 1ste van die reeks = Standaard Status en gebruik: Nie dikwels gebruik agv. Hepatotoksisiteit + nuwer middels |
|
SSS |
Vinninge gladde induksie, maar by stadium II afwesig (waar opgewondenheid en delirium teenwoordig is) ↑ serebrale bloedvloei en ↑ intrakraniale druk Wees versigtig by pasiente waar hoofbeserings voorkom |
Outonoom |
Bradikardie (harttempo ↓) |
Kardiovaskulêre sisteem (KVS) |
↓ BP Miokardium is gesensitiseerd vir die aritmogene effekte van katesjolamiene (induseer aritmië) Wees versigtig by pasiente met hartprobleme) |
Respiratoriese sisteem |
Geen saliva, brongiale sekresies of hoes |
Muskulo-skeletaal |
Skeletspierverslappende effekte stadium III ↑ aksie en werking van die nie-depolariserende skeletspierverslappers maw. die kompeterende antagoniste
↓ aksie van die depolariserende skeletspierverslappers
Post-operatiewe bewerasies ‘shakes’ → hipoksie (verminderde O2 na die weefsels) |
Uterus |
↓ spierkontraksies → eksterne draaiing van baba |
Lewer |
Hepatotoksies (raar, onvoorspelbaar) Versig by pasiente met lewerdisfunksie of -siekte |
Enfluraan Status en gebruik: Nie dikswels gebruik nie. Instandhouding. |
|
SSS |
Vinninge gladde induksie Soms konvulsies, nie epileptici Gee nie vir pasiente met epilepsie nie omdat dit aanleiding tot konvulsies kan gee |
KVS |
Geen sensitisasie van die miokardium nie Minder onderdrukkende effekte as halotaan |
Respiratories |
Meer onderdrukking as halotaan |
Isofluraan Status: Meer ideale middel as halotaan en enfluraan. Wyd gebruik en halotaan en enfluraan vervang. Nie vir pasiente wat spontaan moet asem haal nie. |
|
SSS |
Vinninger induksie en herstel as met halotaan |
KVS |
Minder onderdrukkende effkete as halotaan en enfluraan Geen sensitisasie van die miokardium nie |
Respiratories |
Potente respiratoriese onderdrukkende effekte Versterk agv potente skeletspierverslappende effekte Versigtig by enigiemand met respiratoriese probleme of wat spontaan moet asem haal |
Desfluraan Status: Selfs meer ideaal as isofluraan of sevofluraan. Potensiaal om gebruik te word vir verskeie sjirurgiese prosedures. AGV effek op respirasie → NIE as induksie |
|
SSS |
Nog vinniger induksie en herstel as met isofluraan ↑ serebrale bloedvloei en intrakraniale druk |
KVS |
Minder onderdrukkende effekte as halotaan en enfluraan |
Respiratories |
Sterk reuk Irriterend op lugweg Indien as induksiemiddel gebruik word → hoes, kortasem en laringospasma Word nie gebruik as ‘n induksie anestetikum nie omdat dit aanleiding gee tot hoed, kortasem en laringospasma |
Sevofluraan Induksie en instandhouding |
|
Respiratories |
Effekte is soortgelyk aan desfluraan, minder irriterend vir lugweë |
Lewer |
Ondergaan lewer metabolisme Chemies onstabiel Versigtig met mense wat ‘n lewerprobleem het |
Muskulo-skeletaal |
Potensieer effekte van nie-depolariserenede skeletspierverslappers net soos die ander halogeneerde eteres |
N2O Anorganiese gas, laggas Word gebruik as ‘n addisionele middel saam met anestetika (want dan kan die dosis van die ander geneesmiddels verminder word) Maar alleenmiddel in kort tandheelkundige prosedures bv. ekstraksies Geen skeletspierverslapping |
|
SSS |
Swak anestesie Potente analgetikum (pynstillende effekte) Amnesia (geheueverlies) |
Respiratories |
Suiwer N2O → hipoksie (suurstoftekort) d.w.s meng saam met lug of O2 Herstelfase: N2O vinnige diffusie uit bleod na alveoli Verlaagde suurstofdruk veroorsaak hipoksie |
Toksiese effekte vand ie inhalasiemiddels: