MM SWART

Default profile image
MARISE SWART

BLOG #11

26 Apr 2021, 19:21 Publicly Viewable

Marise Swart

31583229

BLOG #11

  • Noem ‘n voorbeeld van elk van die drie fenotiasien-subfamilies en sê hoe hulle van mekaar verskil in terme van potensie en newe effekte?

1)Alifatiese sykettings-bv.chloorpromasien

2)Piperidien sykettings-bv.perisiasien

3)Piperasien sykettings-bv.flufenasien/perfenasien

Alifaties en Piperidien verbindings

Piperasien verbindings

-lae potensie, min EPS

-Erge sedaise

-Sterk anticholinergiese effekte

-Sterk alfa litiese effekte

Bv postural hipotensie

-Kardiotoksies

-Hoe potensie, meer EPS

-Swakker anticholinergiese NE

-Swakker alfa litiese effekte

-Minder sedasie

-Minder KVS NE

  • Watter reseptore word veral deur die tipiese antipsigotiese middels blokkeer?

Blok Mesolimbiese D2 R’e

  • Hoe verskil die werkingsmeganisme van die atipiese middels van die van die tipiese middels?

Atipiese middels het n hoer affiniteit vir Serotonien 2 R’e as vir D2 R’e soos in die geval van die tipiese middels.

  • Watter van die reseptore wat blokkeer word deur die ouer middels verminder die risiko vir ekstrapiramidale newe effekte?

DA2 R wat geblok word gee n verminderde risiko vir EPS

  • Watter van die ouer middels het ‘n hoë insidensie van ekstrapiramidale effekte?  Wat is die rede?

Die Piperasienderivate het n hoe insidensie van EPS.Die middels het n hoe potensie en kan dus maklik NE gee bv EPS

  • A.g.v. watter reseptorblokkade het die alifatiese groep middels ‘n hoë insidensie van outonome newe effekte?

Hiedie middels het n sterk anticholinergise en sterk alfa litiese effek.Die middels bind baie sterk met M R’e en veroorsaak dus outonome efekte soos posturale hipotensie.