Blog #11
itium-ioon be'nvoed die cAMP, IP3 en DAG tweede boodskaapper sisteme. dit verlaag die verskeie enssieme wat beangrik is in die omskaakeling en hersirkulasie van membraanfosfofoinositiede.IP
itium se terapeutiese indeks is baie klein/nou. (0.8-1.2 mmol/L). as die vlakke hoër gaan as 1.2 kan dit moontlikk lei tot toksisitiet. daarom moet ddie dosering so laag as moontlik gehou word.
as litium as 'n enkelvorm gebruik word dien dit as gemoedstabiliseerdes. in bipollêer en in major depressie. Maar indien dit in kombinasie gebruik word saam met lamotrigien en in sommige gevalle karbamasepien om mania in bipolêre steurnis te behandel.
litium kan ons begruik as gemoedstabiliseerders, dit kan gebruik word as anti-depressante en anti-maniese effekte.
Me B. Polar (21 jaar, 60kg) is ‘n student en het die afgelope 2 maande die volgende medikasie gebruik:
Camcolit 600mg bd. Plasmavlakke wat na twee weke geneem is, was 0.8mmol/L. Sy het ‘n spierbesering opgedoen en gebruik ook die afgelope 10 dae Indocid R® 75mg n. By verdere navraag meld sy dat sy “vreeslik gewig opgetel” het en nou sommer van haar ma se “waterpille” drink in die hoop dat sy van die ekstra kilo’s ontslae kan raak. Sy kla egter dat sy baie moeg is, sukkel om haar oë in die klas oop te hou, dors bly en voortdurend bewerig en naar voel.