MAURITS HENNING

Default profile image
----------

Blog 7

12 Mar 2021, 15:13 Publicly Viewable

Watter anti-epileptiese middels beïnvloed die Pil (orale kontrasepsie) se metabolisme en wat is die implikasies hiervan?  Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?

Geneesmiddels soos fenobarbitoon, fenetoin en karbamasepien beinvloed die PIL se werking deur om die effektiwiteiet van die kontrasepsie te verminder.

n GM soos valproaat is n goeie keuse vir die behandeling van epilepsie by jonger dames.

Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beïnvloed (vanaf neonate tot by bejaardes)?

n Groot verskil onstaan oor die tydperk wat dit die middels neem om gemetaboliseer word in die verskeie ouderdoms groepe.

Neonate ondergaan baie stadiger metabolisme.

Kinders en babas ondergaan n vinniger metabolisme as volwassenes.

Bejaardes moet laer dosisse ontvang.

In watter gevalle is plasmabloedvlakmonitering aangedui?

By gm,s wat ensiem inhiberend is bv. gm,s soos valproaat en lamotrigine