ELSUNE HOUGH

Default profile image
----------

Blog #8

12 Mar 2021, 21:45 Publicly Viewable

BLOG #8

  • Stel vir jouself ‘n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings aandui.  Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom.

Belangrikste

effekte

HALOTAAN

ENFLURAAN

ISOFLURAAN

DESFLURAAN

SEVOFLURAAN

N2O GAS

SSS

Vinnige induksie

Nie in epileptici

Swak anesteties

Amnesie

 KVS

↓BD, Nie sensitasie vir miokardium

Sensitiseer miokardium vir aritmogene effekte

Geen

RESP

Geen sekresies

Potente skeletspier-

verslapper

Skerp irriterende reuk

Soortgelyk (minder) as desfluraan

Meng met lug (O2)

NIERE

LEWER

Hepatotoksies

Ondergaan lewermetabolisme

UTERUS

↓spierkontrak.

Eksterne draai van baba

  • Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.

Hepatotoksisiteit by Halotaan

Hipoksie by Halotaan en N2O gas

Bradikardie by Halotaan

Konvulsies by Enfluraan

Laringospasma by Desfluraan en Sevofluraan (minder)