DANIELLA SMITH

Default profile image
----------

Blog#5

19 Mar 2021, 20:07 Publicly Viewable

Watter tipe kinetika ondergaan etanol in die liggaam , verduidelik ook wat die kinetiese betekenis hiervan is .

klein water oplosbare vinnig uit die spysvertering geabsorbeer word, lipofilies word vinnig versprei deur die liggaam . vastende piekvlak in 30 min vrouens sin is gewoonlik meer as mans , volume van distrubisie is gelyk aan die totale ligggaam , ekwivalente orale dosis , metabolisme vind 90 % in die lewer plaas en die resin die longe en uriene.

Gee 'n kort oplossing van die metaboliese wee van etanolmetabolisme.

Dit vind plaas deur middel van twee ensieme Alkoholdehidrogenase wat teen lae en matige hoeveelheid , en die ander ensiem is MEOS  gemengde funksie oksidase , hoer konsentrasie

watter geneesmiddels kan hierdie metabolisme beinvloed en wat is die effek te ddarvan 

disulfiram

metronidasool

hipoglisemiese

kefalosporiene