R BOON

Default profile image
----------

Blog #8

2 Apr 2021, 22:15 Publicly Viewable

Stel vir jouself ‘n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings aandui.  Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom.

Halotaan

KVS

SSS

Respirasie

Niere

Lewer

Uterus

Ander

Verminder bloeddruk, miokardium is gesensitiseerd vir die aritmogene effekte van katesjolamiene

Vinnig gladde induksie, stadium ii afwesig, verhoogde serebrale bloedvloei en verhoogde intrakraniale druk

Geen saliva, brongiale sekresies of hoes

Hepatoksies (raar en onvoorspelbaar)

Spierkontraksies wat eksterne draaing van baba

Outonome stelsel: bradikardie. Muskulo-skeletal: skeletspier verslappende effekte, stadium iii, post operatiewe bewerasie= hipoksie.

Status en gebruik: nie dikwels gebruik a.g.v hepatotoksisiteit en nuwer middel.

Enfluraan

KVS

SSS

Respirasie

Niere

Lewer

Uterus

Ander

Geen sensitisasie van die miokardium, minder onderdrukking as halotaan

Vinnige gladde induksie, soms konvulsies, NIE EPILEPTIES

Meer onderdrukking as halotaan

Status: nie dikwels gebruik instand houdend

Isofluraan:

KVS

SSS

Respirasie

Niere

Lewer

Uterus

Ander

Minder onderdrukkende effek as halotaan en enfluraan. Geen sensitisasie van die miokardium nie.

Vinniger induksie en herstel as met halotaan

Potente onderdrukkende effek. Versterk a.g.v potente skeletspierverslappende effek

Status: meer ideale middel as halotaan en enfluraan. Wyd gebruik en halotaan en enfluraan vervang. Nie vir pasiente wat spontaan asem moet haal nie.

Desfluraan

KVS

SSS

Respirasie

Niere

Lewer

Uterus

Ander

Minder onderdrukkende effek as halotaan en enfluraan

Nog vinnigerinduksie en herstel as met isofluraan, verhoog serebrale bloedvloei en intrakraniale druk

Sterk reuk, irriterend op lugweg, indien as induksiemiddel- hoes, kortasem en laringospasma

Status: Selfs meer idiaal as isofluraan of sevofluraan. Potensiaal om gebruik te word vir verskeie sjurugiese prosedures a.g.v effek op respirasie. NIE induksie

Sevofluraan (Effekte soortgelyk aan Desfluraan)

KVS

SSS

Respirasie

Niere

Lewer

Uterus

Ander

Minder irritasie in lugweg

Ondergaan metabolisme en is chemise stabiel

Potensieer nie effekte van die nie depolariseerde spierverslappers soos die ander gehalogeneerde esters

Induksie en instandhouding

               

N2O (Stikstofdioksie/ Laggas)

KVS

SSS

Respirasie

Niere

Lewer

Uterus

Ander

Geen effek

Swak anestetikum, potente analgetikum, amnesie

Suiwer: Hipoksie, meng altyd met O2 van lug. Herstelfase: N2O vinniger diffusie van bloed na alveoli, verminder O2 druk-Hipoksie

Geen skeletspierverslapping

Status: Asaddisionele middel in anestesie. Enkelmiddel vir kort tandheelkundige prosedures.

Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.

Hepatotoksisiteit

Kardiale arritmias

Neurotoksisiteit

Postopperatiewe naarheid en braking

Respiratoriese onderdrukking en irritasie

Maligne hipertemia

Postanestetiese agitasie