R BOON

Default profile image
----------

Blog#9

2 Apr 2021, 23:03 Publicly Viewable

Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?

Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels.

Gemielineerde vesels is kleiner en word makliker geblok as die groter ongemielineerde vesels

Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei.

Geaktiveerde pynvesels vuur vinniger, pynsensasie selektief geblok deur LA. Dus druk/ tassenuwees reageer vinnigeras dorsale senuwee impulse. Vesels in die middel van dik senuweebundel stadiger geblok as die buitekant van die bundle.

Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.

•Hart: Klas 1 anti-aritmiese middels

•Skeletspier: swak blokkerende effek, geen kliniese toepassing

Waarop berus die keuse van ‘n LA?

Dit berus op die kliniese gebruik van die LA.

  • Werkingsduur van die Anestetika
  • Tipe area of weefsel war LA moet ontvang
  • Die procedure wat gedoen moet word
  • Die durasie van die LA

Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?

Koolstofdioksied bevorder die effekte van van Lokale anestetika

Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?

  • Bensokaien
  • Kokaien
  • Oksibuprokaien