ALNÉ FAE VAN DER LINDE

Default profile image
ALNÉ VAN DER LINDE

Ek is 'n 21 jarige Valentyn's baba wat hou van oorsee toer, kos maak, sing, klavier speel, dans, sport, mode (klere), ou movies, letterkunde en ek het 'n groot passie vir my beroep. My grootste droom is om my eie apteek of farmaseutiese maatskappy oop te maak in Los Angeles of Hampstead (Londen). Ek is ook mal oor diere, buite lug, rond ry, uiteet en nuwe dinge te probeer. Ek is 'n groot ekstrovert en kan baie maklik met mense praat en nuwe vriende maak. Ek het baie goeie algemene kennis en hou daarvan om van alles te weet.

Blog #8

3 Apr 2021, 21:46 Publicly Viewable

Stel vir jouself 'n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respiratories, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings.

SSS

OUTONOOM

KVS

RESP

Muskuloskeletaal

Uterus

Lewer

Halotaan

Vinnige gladde induksie, Stad 2: afwesig, serebrale bloedvloei + verhoogde intrakraniale druk

Bradikardie

Bloeddruk verlaag, sensitiseer miokardium vir aritmogene effekte van KA’e.

Nie speeksel-brongiale sekresies of hoes nie.

“Muscle twitching.”Skeletspierverslappende effekte. Stad 3: Verhoog werking van depolariserende effekte. Pos-operatiewe bewerasie= Hipoksie.

Verlaagde spierkontraksie wat eksterne draaiing ban baba veroorsaak.

Hepatotoksies, word deur die lewer gemetaboliseer.

Enfluraan

Vinnige, gladde induksie

-

Nie sensitisering van miokardium, minder bloeddruk verlaging as halotaan

Meer verlaging as halotaan.

-

-

-

Isofluraan

Vinniger induksie+ herstel as halotaan

-

Minder bloeddruk verlaging as halotaan+ enflurane. Nie sensitisasie van miokardium.

Potente onderdrukkende effek- Versterk agv potente skeletspierverslappende effek.

-

-

-

Desfluraan

Nog vinniger induksie+ herste as isofluraan verhoog serebrale bloedvloei en intrakraniale druk

Minder bloeddruk verlaging as halotaan + enfluraan

Skerp reuk, irriterend in lugweë, as induksiemiddel, veroorsaak hoes, asemnood en laringospasma (Daarom vermei as induksiemiddel).

Sevofluraan

Effekte soortgelyk aan desfluraan, minder irriterend vir lugweë. Potensieer effekte van nie-depolariserende skeletspierverslappers net soos die ander gehalogeneerde eters.

Ondergaan metabolisme + chemise onstabiel.

N2O

Swak anesteies, potente analgetikum, amnesia.

-

Geen effek

Suiwer N2O= hipoksie, meng dus altyd met suurstof of lug. Herstelfase= N2O vinnige diffusie uit bloed na alveoli, verlaagde suurstofdruk veroorsaak hipoksie. Geen skeletspierverslapping.

-

-

-

Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels

- Hepatotoksies by Halotaan

- Bradikardie by Halotaan

- Hipoksie by Halotaan & N2O-gas

- Konvulsies by Enfluraan

- Laringospasma by Desfluraan & Sevofluraan